Testimonial 10

Testimonial 9
March 7, 2017
Testimonial 11
March 7, 2017

Testimonial 10

Hallo Dokter Zarrabi

Ekt gister met my sussie en swear ‘n koffietjie gedrink en hierdie ‘great’ storie gehoor van hoe u hulle hanteer en versorg het. (eintlik gebless het!) My mond het oopgehang, want mens hoor dit min. Dankie Dokter, ek eer en respekteer jou daarvoor. Alle sukses met jou praktyk en drome vorentoe.

Vriendelike groete