Testimonial 13

Testimonial 12
January 4, 2018
Testimonial 14
January 4, 2018

Testimonial 13

Hallo Dok,

Lyk my jou operasie was ‘n reuse sukses. My vrou is nou 11 weke swanger. Dit het ons dus so 1 jaar en 3 maande geneem om swanger te raak.

Groete,