Testimonial 14

Testimonial 13
January 4, 2018
Testimonial 15
January 4, 2018

Testimonial 14

Liewe Dr Zarrabi

Ons wil u net graag in kennis stel dat die prosedure wat u gedoen het suksesvol was. Ons moes nog gaan vir die sperm analise, maar ons het vroeër uitgevind ons is swanger. Ons is nou 6 weke swanger, en wil u net baie hartlik bedank vir die suksesvolle operasie.

Baie Dankie