Testimonial 29

Testimonial 28
November 28, 2018
Testimonial 30
November 28, 2018

Testimonial 29

Goeie Dag Dr Zarrabi,

 

In Mei 2016 het ek my Vasectomy reversal gedoen deur u in Kaapstad. Dis vandag 01 Maart 2018 en my vrou en ek is 16 weke en 3 dae swanger en ons gaan n

seuntjie verwag.

Ons wil vir u baie dankie sê vir wat u vir ons gedoen het en dat die Here u gawe sal seën. Ons sal weer vir u ‘n foto stuur na die geboorte wat “due” is 13 Augustus 2018.

Nogmaals baie dankie vir n besonderse gawe.