Testimonial 37

Testimonial 36
November 28, 2018
Testimonial 38
November 28, 2018

Testimonial 37

Hi Gillian,

Ek wil net graag my diepe dankbaarheid oordra…vir jou onbaatsugtige hulpvaardigheid en die feit dat jy die proses vir ons so maklik gemaak het… Ook vir die goeie dokter wat alles so professioneel hanteer het…
Vir die wonderlike vriendelike personeel by Day Cure…julle is voorwaar almal n aanwins vir die samelewing…

Groete en baie waardering