Testimonial 39

Testimonial 38
November 28, 2018

Testimonial 39

Hi Daar.

 

Ek is swanger!!!!!!!!!! 1 tot 2 weke. Whoooooooo!!!!!

 

Dr Zarrabi is amazing!!!!!!!! Dankie dankie dankie!!!

 

Dankie vir jou en Dr vir die fantastiese diens. Dit het net 3 maande geneem na operasie en ons het nie eens probeer nie…

 

Groete